Jaarboeke

Kop en nek anatomie 388


 
Modulekode GNK 388
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Relevante kop-en-nek anatomiemodule vir tandheelkundestudente, met die klem op noodsaaklike kennis van toepassing op kliniese tandheelkunde.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes GNK 288,BOK 283,BOK 281,GNK 286,GPS 280,IKT 200,BOK 280,SMO 211,SMO 281
Kontaktyd 12 praktiese sessies, 4 lesings per week, 16 besprekingsklasse per week, 8 seminare per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences